CuroMed Open Nou! | Sluit aan by ons dinamiese span in Bloemfontein!
Langs Monument Apteek, Showgate Winkelsentrum
Opening: 1 September 2025
Ons splinternuwe CuroMed multi-dissiplinêre mediese praktyk open binnekort en ons stel tans die kernspan saam wat die verskil gaan maak!
Is jy 'n energieke, passievolle gesondheidspraktisyn wat reg is om deel te wees van iets nuuts en innoverends? Dan is hierdie jou kans!
Ons werf tans vir:
Administratiewe personeel
Diensgerigte ontvangspersoneel
By CuroMed werk jy nie net in ‘n praktyk nie — jy word deel van 'n samewerkende sorgspan wat omgee, ondersteun en groei. Die praktyk integreer met die Advance365 App en Curo Care, wat beteken jy werk met slim digitale gereedskap én 'n sterk ondersteuningspan.
Wat ons bied:
‘n Moderne werksomgewing
Samewerking met ander professionele gesondheidsorgverskaffers
Pasiëntgerigte sorg — met regte impak!
'n Baie kompeterende salaris!!!
Sluitingsdatum: 15 Augustus 2025